Besprekingsvorm
Termes en Voorwardes
Neem asb kennis dat ‘n 50% deposito van Totale Koste benodig word om optrede te bevestig. Betaling moet asb binne 14 dae vanaf datum van besprekingvorm geskied.
Die uitstaande balans is betaalbaar 7 dae voor datum van optrede
Kansellasie fooi: Die 50% deposito word verbeur indien optrede gekanselleer word. Indien optrede binne 7 dae voor of op datum van optrede gekanselleer word, is volle bedrag van totale koste betaalbaar
Bank Besonderhede
Bank: FNB (First National Bank)
Rekeninghouer: R Muller
Rekening Tipe: Tjek
Tak: Nigel
Rek Nr: 62293919258
Tak Kode: 251042
Vir direkte navrae:
Lize Muller
+27 (0) 83 742 4877
Epos